Comments
Add Your Comment
Anonymous 2010-03-08 12:42:57
a
Werner 2010-04-29 13:00:34
please give an price of what this cost
Deon 2010-06-03 09:32:01
How to subcribe for 1 year?
SHAMANDRE 2010-08-17 20:26:52
HI MY NAAM IS SHAMANDRE BOTHA .EK HET ONLANGS SAAM MET MY PA EN SY VREINDE GAA HENGEL.EK EN MY PA IS NUUT IN DIE HENGEL EN GENIET DIT VREESLIK EK BEOOGOM EENDAG I GROOTE UIT TE TREK.HENGL GROETE SHAMANDRE
ANDRE BOTHA 2010-09-12 21:09:07
EK WIL GRAAG SUBSCRIBE VIR I JAAR
Anonymous 2010-09-12 21:09:34
EK WIL GRAAG SUBSCRIBE VIR I JAAR
Lourens Vorster 2010-09-23 11:32:25
Ek wil graag subscribe vir 1 jaar
EDWARD PIETERSE 2010-09-26 20:50:12
wil graag inteken vir 1 jaar kan ek per e-pos aasluit
Edward Pieterse 2010-09-26 20:51:32
wil graag inteken vir 1 jaar kan ek per e-pos aasluit
sydney venter 2010-10-17 10:44:51
ek wil graag inteken vir 1 jaar kan ek per e-pos aansluit
Derick 2010-11-03 12:43:55
Ek sukkel om die tydskrif op die winkel rakke in my omgewing te kry in Wierda Park, nie by SPAR of Checkers nie
Jacques prinsloo 2010-11-17 11:24:19
wil graag inteken vir 1 jaar
Anonymous 2010-11-17 11:25:20
wil graag inteken vir 1 jaar
Anonymous 2010-11-22 13:07:27
Hi wil graag vir my man inteken vir 'n jaar, Hoe moet mens maak vir betaling en bestelling?
Melissa 2011-01-24 15:50:43
Hallo daar,
Ek wil graag inteken vir my man. Hoe gaan ek tewerke met betaling en so aan??
Hennie 2011-02-07 12:25:31
Middag Julle, Ek wil graag inteken vir 'n jaar of so. Hoe gaan ons te werke?
Leon Koekemoer 2011-03-23 18:09:43
Hi kan ek vra of hulle van die vorige uitgawes het, en kan ek dit koop
Neil Kloppers 2011-03-27 22:27:20
Wil graag inteken. Het julle n inteken form iewers op die webblad.
Fires 2011-04-26 16:48:58
inteken vir 1 jaar asb.
Marius De Vos 2011-07-29 07:26:08
Wil graag inteken vir 1 jaar.
john hennop 2011-10-18 11:01:08
Hallo Werner, ek en Petra het verhuis na Port Elisabeth sedert begin Oktober. Die Oewer Hengelaar is net eenvoudig nie hier beskikbaar nie of ek soek nie hard genoeg nie. KAN julle asb. my van hulp wees hoe om te werk te gaan om in te teken
Barend Myburgh 2012-02-26 19:04:53
Ek wil graag inteken kan ek dit per e-pos doen
Paul Breytenbach 2012-04-28 15:56:12
wat kos dit om uitgawes vir n jaar te kry en hoe teken ek vir my pa in?
Anonymous 2012-05-07 12:38:41
Ek het die 12de April 2012 \'n 1 jaar subskripsie betaal met die verwysings nommer 1888670f-cfab-426e-8403-613d49cc9b61, kan julle dalk net met my bevestig of ek op julle stesel is en wanneer ek die eerste uitgawe kan verwag? Ek het R 300.00 suskripsie en R 30.00 posgeld betaal. Die betaling is deur Monsterpay behartig. Byvoorbaat dank, Johan
Johan Lourens Jonck 2012-05-07 12:39:06
Ek het die 12de April 2012 \\\'n 1 jaar subskripsie betaal met die verwysings nommer 1888670f-cfab-426e-8403-613d49cc9b61, kan julle dalk net met my bevestig of ek op julle stesel is en wanneer ek die eerste uitgawe kan verwag? Ek het R 300.00 suskripsie en R 30.00 posgeld betaal. Die betaling is deur Monsterpay behartig. Byvoorbaat dank, Johan
* Name:
* Email:
* Comment:
Please calculate the following and enter the answer below: 1 x 4 + 3 = ?
Answer: