HOME SUBSCRIBE CONTACT US
SITE INDEX

ABOUT US

DEAR EDITOR
ADVERTISE
SURVEY
PHOTO GALLERY
LINKS
CONTACT US






THE BANK ANGLER


AVAILABLE NOW / NOU BESKIKBAAR
 

TEKEN NOU IN / SUBSCRIBE NOW

 

DON’T MISS!
8 Angling Calender/Hengelkalender
16 Teen Photo Competition
62 Birthday Puzzle Competition
62 The Anglers Diary

REGULARS / GEREELD
3 Subscription & Lucky Draw * Sponsored by Gardena & Coleman
5 Van die Oewer/From The Bank * Die Redakteur/The Editor
6 We Have Mail/Ons Het Pos
10 Lesers Gaan Hengel / Readers Go Fishing
36 Agter Die Skerms * deur Andries Maree
40 Kom ‘Social’ met Kobus * deur Kobus Hughes
51 Product News/ Produktenuus
66 Junk Mail Classifieds

EXPERTISE / KUNDIGHEID
18 Specimen Carp Fishing * by John Dearden
24 Moddervishengel * deur Braam Stolz
26 Hengel by Olifantsnek buite Rustenburg * deur Johan Marx
30 Match Angling Workshop * Own Correspondent
38 Aaskliniek: Geurkombinasies * deur Johan Marx
42 Wat, Waar, Wanneer en Hoe? * deur Andries Maree
44 Kompeterende Karphengel * deur Andries Maree
54 Gauteng se sukses resep * deur Werner Lubbe
56 Wenk Van Die Maand * deur Werner Lubbe
60 My Groot Karp Wêreld * deur Martin Louw

ACTUALITY
46 IGFA Wêreld Graskarprekords * deur Eugene Kruger

TOERNOOINUUS/TOURNAMENT NEWS
48 Carp SA’s Championships
57 Pro Series

ADVERTORIAL
57 Rig Tying Tips * by John Dearden/Grip Hooks

READERS COMPETITIONS / KOMPETISIES VIR LESERS
6 Readers Catches/ Lesers se Vangstes *Sponsored by BUSHTEC
23 SMS Competition – Win a CADAC Grillogas braai!
40 Met Wat Vang Kobus Hughes? * Geborg deur Carp World
58 Vat My Saam/ Take Me With * Sponsored by RAPALA/VMC
59 Personal Best Comp * Sponsored by RUSHMERE/LAURENTIA LAKE
64 Hengel Eskapades * Geborg deur The Original
 

THIS MONTH / DIE MAAND

 

2009 Nasionale Karp Kampioenskappe

Die 2009 Karp Kampioenskappe het hierdie jaar plaasgevind in die Vaaldam by Tago se water. Die skuif was ongelukkig nodig, as gevolg van die groot hoeveelheid hiasinte wat in Bloemhof ingespoel het. Hierdie besluit was ook op ‘n baie laat stadium gedoen en min geleentheid vir oefening is toegelaat. Die weer was ook glad nie gunstig nie, en dit was duidelik dat dit ‘n moeilike SA’s sou wees. Die groot vraag wat bly staan het, is hoe die spanne wat nou al reeds ‘n paar SA’s by Bloemhof gehengel het, hulle strategie sou aanpas, veral m.b.t. die hoeveelheid voer. Daar was verskeie uiteenlopende benaderings, wat hoofsaaklik in twee groepe beland het. Eerstens die groep wat steeds geglo het dat ‘n hele paar duisend voerballe en boilies nodig was, en tweedens die groep wat ‘ n baie versigtige benadering gevolg het, en slegs meer sou voer wanneer die vis begin inkom.

Get the magazine for the full story / Kry die tydskrif vir die volledige storie
 













 


Copyright © The Bank Angler. All rights reserved. No article or picture may be reproduced\published without the written consent of The Bank Angler.
Developed and maintained by
QuickSolve.